• Home
  • Info
    • About Us
    • F.A.Q.
    • Testimonials
  • Weddings
  • Lifestyle
    • Couples
    • Events & Corporate
    • Family
    • Newborn & Maternity
    • Modelling
  • Contact Us
  • Home
  • Info
    • About Us
    • F.A.Q.
    • Testimonials
  • Weddings
  • Lifestyle
    • Couples
    • Events & Corporate
    • Family
    • Newborn & Maternity
    • Modelling
  • Contact Us
0

Testimonials

  • maya-lee-photography
  • 6 years ago
  • Baie dankie vir al julle moeite die naweek. Ek het die fotos op facebook gesien, dit lyk STUNNING! Dankie dat jul so baie aandag en liefde in al die fotos gesit het, almal bel ons en is baie beïndruk. Ontvang omtrent komplimente. Nogmaals baie baie dankie!

    Jannike en Wilmar Bester
    • Jannike en Wilmar Bester

  • As jy goed is, is jy goed maar as jy Maya-Lee is, is jy BETER! Weereens stunning foto's Leenke en Madeleen.

    Erika Burger
    • Erika Burger

  • Liefste Leenke en Madeleen, baie baie dankie vir ons mooiste trou album!!! En natuurlik die fotos ook. Baie baie danki vir die wonderlike werk wat jul doen, sal jul ewig dankbaar wees, sal jul altyd aanbeveel en altyd weer gebruik! Tien uit tien julle!

    Armand & Xanthe Joubert
    • Armand & Xanthe Joubert

  • Oo dit was sooooo lekkkkeerrrrr om saam jul foto's te neem!! Baie dankie!! Mag jul nog 'n lang geseende loopbaan he!!

    Elmien van der Goot
    • Elmien van der Goot

  • Dit is so mooi dat julle twee pragtige mensies jul talente van God so voluit gebruik! Al jule fotos is amazingly beautiful!!!

    Annemie Meintjies
    • Annemie Meintjies

  • Ek het uiteindelik die naweek na die foto's kon kyk en dit is ongelooflik mooi! Ons is so dankbaar vir jou en Leenke wat die dag so mooi vasgevang het...love love love julle werk! Baie blessings vorentoe, hoop ons kry weer met julle te doen een of ander tyd!

    Stefan & Yolandi Erasmus
    • Stefan & Yolandi Erasmus

  • ←
  • →
What We Do
 
We are Wedding and Lifestyle photographers. We love natural vibrant photography - putting pictures to stories and preserving memories. As photographers we believe that each wedding has a new story to tell. We love detail and like to capture lots of it! Each couple is unique and their photos should reflect that!
Contact Us
 
Phone: +27 84 443 2666 / +27 82 339 8928

E-Mail: leenke@mayaleephotography.co.za / madeleen@mayaleephotography.co.za

Copyright © 2021. Maya-Lee Photography. All rights reserved.