Stuart & Anke

Stuart en Anke het al die pad van Richardsbaai hier in Louis Tricardt in haar tuisdorp kom trou. Dit was ‘n oggend troue en so mooi en spesiaal! Al die dames van die kerk het weekliks bymekaar gekom en alles hand gemaak , spesiaal vir Anke. Daar was soveel detail en liefde in alles! Anke en Stuart julle liefde vir mekaar is so mooi, dit was ‘n voorreg om hierdie dag met julle te kon deel.